Avoid Clothing mistakes

while on a weight loss plan

Clothing can be a challenging aspect once you are on your way with your weight loss journey.  

You want to lose weight but still look good in your clothes.  For every 2,5 – 4,5 kg you drop a dress size, how do you navigate that?  

Let’s talk about key tips on how to avoid common clothing mistakes in the process of becoming the new you.

 

Mistake number 1, you are buying too many clothes too soon.  

It's tempting to splurge on a whole new wardrobe as soon as you start seeing progress on the scale.

However, rapid weight loss can lead to frequent changes in clothing sizes. Instead start off with a small capsule wardrobe that you can mix and match. 

Your Capsule Wardrobe Can Consist Of 2 Pairs Of Pants. 4 Tops, 1 Jacket / Kimono.  If You Mix And Match This Wardrobe You Can Get 16 Different Looks.

When you buy pants, avoid tailored pants.  Rather buy pants with elastic throughout or at the back of the pants.  

Buy clothes that are made of stretchy fabric and don’t be afraid to let go of all the clothes that don’t fit you anymore.  

Overly baggy clothes can swamp you.  

While it's natural to want to hide your body during weight loss, wearing excessively loose clothing will have the opposite effect.  

Once your current clothing starts to look baggy, it's time to take them to the tailor for a refit.

Invest in accessories.  Accessories can add personality and polish to any outfit, helping you look put-together and stylish.

Experiment with statement jewellery, scarves, belts, and handbags.  

If you are conscious about your waistline, use earrings and a statement necklace to draw attention away from the mid-section.  

Update your favourite dress by adding a belt to your new mid-section.  

Accessories are an easy and affordable way to update your wardrobe without committing to new clothing pieces.

Don’t neglect your underwear. The right underwear can work wonders for your silhouette, providing support and smoothing out any lumps or bumps.

In the weight loss process it’s important to get a professional bra fitting every 6 weeks, to see if your bra is still giving you the right support.

There is nothing worse than someone that has lost a lot of weight but are still stuck in the style they wore when they were bigger.

As your body changes, you may find that certain styles of clothing suit you better than others. Don't be afraid to experiment with different cuts, fabrics, and patterns to discover what works best for your evolving shape.

Buying new clothes can be expensive so try and search for new styles at thrifting markets.

Above all, remember to celebrate your body at every stage of your weight loss journey. Confidence is the best accessory you can wear, so rock your new look with pride.

Hoe om 5kg in ’n kits te verloor

met die regte klere

 Met klere kan jy die illusie skep van ‘n maerder jy.  Hoe fantasties is dit nie!


Maar die teenoorgestelde is ook waar:  as jy die verkeerde snit aan het kan jy baie groter vertoon as wat jy is.  

 

Het dit al met jou gebeur dat iemand jou vra of jy gewig verloor het, maar die skaal het gister nogstilgestaan

Dit is heel moontlik omdat jy die regte snit en kleur aangehad het

So waarvoor moet ons uitkyk Vermy vormlose style.  As dit beskryf word as ‘n “baggy style”, hardloop sussie.  

Hierdie styl is gemaak vir die geseende fyn mensies onder ons.  

As jy vormlose style in jou kas het is als nie verlore nie, skep ‘n middel deur gebruik te maak van ‘n belt.  

Ons almal mik vir die uurglas figuur, selfs al trek die belt die middel net effens in gaan jy al ‘n stappienader wees aan jou innerlike Marlyn Monroe  

  Nog ‘n godelose ding wat mode guru’s uitgedink het is horisontale valle, laag op laag tot jy soos ‘n opgeblaase cup cake lyk .

Bly weg van enige val, veral op die groter dele van jou liggaam wat jy wil laat kleiner lyk

Kroekbroeke is ‘n moet! ‘n Kroekbroek word gemaak uit spandex en nylon mengsel.

Dit hou al die vetrolle in plek en gee jou daardie mooi gladde voorkoms. Vroere jare het ek neergekyk op ouma se onderklere op die wasgoed lyn, maar gelukkig het ek wysheid met die jare bygekry en omhels ek nou elke stukkie spandex waarop ek my hande kan le. Patrone speel ook ‘n belangrike rol in hoe jy vertoon. Hoe groter die patroon hoe groter gaan jy lyk.

So my reel vir patrone is: As jy dit met jou vuis kan toemaak is dit klein genoeg, anders hou verby.

Hoe lekker is dit nie om na ‘n lang week in jou t-hemp en sweetpak broek te spring nie. Maar wees die huis mense tog genadig.

Daar is t-hemde en dan is daar t-hemde. Vermy die dun geweefde t-hemp materiale. Soek t-hemde wat glad hang en nie sommer kreukels maak nie. As jy die verkeerde t-hemp kies gaan dit alles wat jy wil wegsteek wys. Maak ‘n nota om volgende keer as jy nuwe klere gaan koop te soek vir T-hemde en rokke met ‘n V nek.

Dit laat jou gesig onmiddelik maarder vertoon.

As jy ‘n klomp hemde in jou kas het met ronde nekke, gebruik ‘n hangertjie of baaidjie om die illusie van ‘n v-nek te skep

Het jul gesien dat langer mense kan makliker hul gewig wegsteek. So voeg vir jouself lengte by deur hakke te dra, so skud jy maklik 2kg af.

Die heel belangrikste, dra dit wat jy dra met selfvertroue, wees jouself en geniet die reis.

Sewe Noodsaaklike Bortsels

vir jou grimering sak

Verbloemer borsel

Van ‘n puisie na donker kringe onder die oë. Hierdie borsel is perfek om klein areas en imperfeksies toe te maak. Hierdie borsel gee dit ‘n natuurliker voorkoms as dit met enige ander produk op te plaas. Onderlaag borsel

Hierdie borsel is perfek vir onderlaag aansit. Dit gee dit ‘n skoon, afgeronde eindproduk om jou vel perfek te laat lyk. Dit is makliker en vinniger om die hele gesig toe te maak met die produk.Poeier borsel

Gemaak om jou poeiers op jou gesig te plaas, hierdie borsel verseker dat jy jou waarde uit jou produk uit kry, of dit nou blosser is of kontoer poeier is, hierdie is die borsel vir groot areas wat met poeier bedek word.

Plat oog borsel

Om dig gepakte oogskadu te hê, wat sy volle potensiaal van kleur bereik, is ‘n plat oog borsel die manier om te gaan. Hierdie skep ‘n helder effek wat die kleur in die oogskadu palet die beste laat wys.

Ronde oog borsel

Om vir jou oogskadu ‘n egalige ronding te gee, gebruik die borsel. Dit is ‘n sagte borsel, perfek om die oorgang tussen verkillende kleure of van kleur na vel toe te skep. Hierdie gee die oog ‘n meer afgeronde gevoel. Hoekige kwas

Die kwas is fantasties om oogskadu te plaas in dun strepe, soos die een net onder die oog om ‘n meer dramatiese effek te skep. Dit help ook om jou oogomlyner

Lip borsel

Vir ‘n meer akkurate en meer higiëniese manier op jou lipstiffie of lipglans op te sit, kan jy hierdie borsel gebruik. Dit werk goed om die produk op jou lippe te sit in ‘n maklike en meer presiese manier om te verseker dat jou lippe die beste lyk as wat hulle kan.